Publiseer jou eie 360-storie en betrek jou kliënte
Dit was nog nooit só maklik om Straataansig te skep nie. Of jy nou wil afneem en deel terwyl jy aan die beweeg is, en of jy fyningestelde toerredigering verkies, ons sorg vir alles met 'n reeks nutsgoed wat gereed is vir Straataansig en 'n eenvoudige publiseringbeleid.
Google werk met die volgende vervaardigers en ontwikkelaars saam om dit moontlik te maak om Straataansig-prente te publiseer, maar sertifiseer geen bedryf- of meganiese funksies nie*.
Kies 'n produk wat gereed is vir Straataansig om jou eie Straataansig te ontwerp.
Street View Studio
- Straataansig-prente se bestuursnutsding vir publisering
- Laai jou 360-prente op, bestuur hulle, spoor hulle na, en bekyk statistieke oor hulle
- Onbeperkte bondeloplaaie
Pilot Era 360°
- Intydse hegting teen 7 FPS: geen naproduksiehegting nie
- Publiseer van die kamera af direk na Google toe
- Die raakskerm is maklik om te gebruik, selfs vir onopgeleide personeel
INSTA360 PRO2
- Geïntegreerde GPS-module
- FlowState – Filmstabilisering
- Farsight – Regstreekse monitering oor groot afstand
INSTA360 PRO
- 8K teen 5 rame per sekonde
- 180º- vertikale gesigsveld wys alles
- Intydse beeldstabilisering
RICOH THETA Z1
- CMOS-prentsensor van 1,0 duim met beligting van agter
- 6,7K teen 5 rame per sekonde
- Android-program vir Straataansig-videomodus
MATTERPORT PRO2
- Meesleurende vasvang van 3D-realiteit
- Straataansig-integrasie (beta)
RICOH THETA S & SC
- 5,2K-beelde (video is nie versoenbaar nie)
- Straataansig-programintegrasie
iGUIDE IMS-5
- DSLR-gehaltebeelde
- Individuele 360-foto's en vloerplanne
CUPIX
- 3D-sagteware vir 360-foto's en -video
- Heeltemal outomatiese panoramabelyning
- Gratis tydens betatydperk
PANOSKIN
- Webgegronde nutsding vir toerredigering en -publisering
- 'n Goed ontwerpte, gepasmaakte toerbouer
- Bied 'n kliëntontledingkontroleskerm
GOTHRU MODERATOR
- Webgegronde nutsding vir toerredigering en -publisering
- 'n Baie maklike modereringervaring
- Steun outohegting
GARDEN GNOME PANO2VR
- Rekenaartoerredigeerder-en-publiseringnutsding
- Baie nutsgoed wat op professionele fotograwe gerig is
- Geen herhalende fooie nie
TOURMAKE VIEWMAKE
- Webgegronde nutsding vir toerredigering en -publisering
- Spesifiek vir Straataansig ontwerp
- Nutsding in baie tale gelokaliseer
METAREAL STAGE
- Webgebaseerde toerredigering-en-publiseringnutsprogram
- Genereer toer, vloerplan en 3D-model uit 360-panoramas
- Ondersteun veelvuldige verdiepings
PEDESTRIAN MOUNT KIT
- Kompakte en ligte opsies
- Sluit minidrievoet, aanhegbare eenvoet en helm met montering in
HELMET MOUNT
- Lig en kan maklik geïnstalleer word
- Pas op die meeste 360-kameras
- Pas ook op GoPro-kameras
VEHICLE MOUNTS
- Beskikbaar vir groot en klein kameras
- Weergawe vir groot kameras sluit verbinding in
- Pas op die meeste 360-kameras
Geen resultate vir jou soekkriteria gekry nie.
*Terwyl hierdie ontwikkelaars en vervaardigers aan die vereistes voldoen het om Straataansig-gereed te wees, moet enige spesifieke tegniese of logistieke kwessies direk met die verskaffer bespreek word.
Lees asseblief ons Maps-beleid oor inhoud wat deur gebruikers bygedra word vir beleide wat verband hou met Straataansig-beelde wat deur gebruikers bygedra word.